Twee neefs gearresteer vir moord en verkragting

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Twee mans van die Makouspan woongebied is gearresteer deur die Mooifontein polisie op 12 Junie vir die moord van ‘n 46-jarige man en die verkragting van ‘n 32-jarige vrou by Makouspan.

Om die volle storie te lees, lees bladsy 3 van ons 19 Junie 2015 uitgawe.