Twee vas vir veediefstal

Written by Noordwester. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die polisie van Noordwes werk hard om die gevalle van veediefstal hok te slaan. Dit het duidelik geword toe twee verdagtes onderskeidelik 35 en 42 jaar oud, vasgetrek is die oggend van 21 Augustus vir die besit van vermoedelik gesteelde skape.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 25 Augustus 2017 uitgawe

UA-34826928-1