Verkragtings – drie gevonnis

Written by Noordwester. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Die Noordwes Provinsiale Kommissaris van Polisie, Lt Genl Baile Motswenyane het die vonnisse van onderskeidelik 44 en 18 jaar gevangenisstraf wat aan drie verdagtes opgelê is, verwelkom.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 25 Augustus 2017 uitgawe

UA-34826928-1