Jongste Nuus

  • USE OF DRUGS IN SCHOOLS CONDEMNED FROM ALL ANGLES

    USE OF DRUGS IN SCHOOLS CONDEMNED FROM ALL ANGLES

    NOORDWESTER – BIESIESVLEI - On Wednesday the 23 October 2017 Biesiesvlei SAPS in partnership with the Community Policing Forum (CPF) conducted a Substance Abuse Campaign at Kgoke-Lesabe Secondary School in Itekeng Township.

    Read more

  • WREDE AANVAL/DOOD SKUD LICHTENBURG EN OMSTREKE

    WREDE AANVAL/DOOD SKUD LICHTENBURG EN OMSTREKE

    NOORDWESTER – LICHTENBURG – Dit is sekerlik een van die moeilikste en wreedste gebeurtenisse vir ‘n familie om te ervaar en te verwoord - die moord op ‘n geliefde vrou, moeder, ouma en liefdevolle eggenote Toodles Kotzé. So het mnr Jan Kotzé (70) die aanval op sy eggenote verwoord. Mnr Kotze het geveg teen die trane terwyl hy in volle besonderhede vertel het hoe hy op sy vrou se lewelose liggaam in hulle woning afgekom het.

    Read more

  • HELP OM GATE TE HERSTEL

    HELP OM GATE TE HERSTEL

    NOORDWESTER – LICHTENBURG – So veel as moontlik slaggate kan die volgende twee weke in Lichtenburg herstel word met die publiek se hulp! Kostes beloop R355 per vierkante meter en die skenker van die bedrag kan kies waar die gat of gate herstel moet word.

    Read more

UA-34826928-1