Nuwe leerkragte by Hoërskool verwelkom

Posted in Gemeenskap

Nuwe personeel vir 2020 is by Hoërskool Lichtenburg verwelkom.

Hulle is Charles Louw (LO en Besigheidstudie), Duan du Preez (IGO, Wiskunde en LO) (oud Liggie), Christo Alberts (Afrikaans (oud Liggie), Klarissa Frauendorf (Afr., Eng., LO), Sebastian Boshoff (Wisk., IT), Wynand Botha (Ekonomie en Besigheidstudie) en Okkert Havenga (Fisiese Wet. en Tegniese Wet.) (oud Liggie).