Slaggate rondom skool herstel
NOORDWESTER – LICHTENBURG- Afriforum Lichtenburgtak in samewerking met Laerskool Lichtenburg het op 12 Februarie 2020 ‘n slaggatherstelprojek afgeskop wat ten doel gehad het om slaggate in die strate rondom die skool te herstel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 21 Februarie 2020 uitgawe