Coligny Biblioteek sê dankie
Coligny Biblioteek se tuine was vir ‘n geruime tyd in ‘n oorgroeide toestand. Op die foto’s kan gesien word hoe dit voor en na die skoonmaak daarvan gelyk het. Henriët van Loggerenberg, Bibliotekaresse sê baie dankie aan Dawid Nieuwoud en sy span tuinwerkers wat die tuin van die Biblioteek weer netjies gemaak het nadat dit in ‘n oerwoud ontaard het. Julle hulp word opreg waardeer!
Om die volle storie te lees, kyk na ons 28 Februarie 2020 uitgawe