Noordwester sit ma’s in die kollig

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER - Lichtenburg - Sy is die eerste mens wat jy ooit liefhet, en die een wat jou liewer het as wat enigeen ooit kan droom. Jou ma is die een wat, deur haar geloof in jou, jou die selfvertroue gee om die wêreld aan te durf en dit is sý wat die laaste stukkie krag wat sy het, sal gebruik om jou te beskerm.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 16 April 2021 uitgawe