Dorwo-VLU maak hul hande oop

Posted in Gemeenskap

Dorwo-VLU het weer hul hande en harte oopgemaak vir die gemeenskap. Daar is fondse ingesamel om die nodige aankope te doen vir ‘n heerlike pakkie wat hulle aan Lichthuis se gesondheidswerkers en personeel geskenk het om dankie te sê vir die werk en opoffering tydens die grendeltyd.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  07 Mei 2021 uitgawe