Rekordgetal sakkies gemaak

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – COLIGNY – Uiteindelik kon Coligny Biblioteek se eerste klein funksie sedert Covid plaasvind! 14 Dames het 730 “BossumBuddy kankersakkies” in 2020 gebrei, gehekel - ‘n rekkordgetal in ag genome hoeveel dames betrokke was.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  28 Mei 2021 uitgawe