Ontmoet ‘n prokureur met ‘n boere-hart…

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Dit het heelwat oorredingsvermoë geverg om ‘n onderhoud te kry met ‘n man wat al diep spore getrap het in Lichtenburg. Hy is nie iemand wat hou van die kollig nie, maar die Noordwester wou tog meer te wete kom van die man agter die publieke figuur.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Junie 2021 uitgawe