Mejj. Liggies bederf Kankerkliniek
Laerskool Lichtenburg se Mejj. Liggies, Danielle Joubert, Leandri de Villiers en Nicola Janse van Vuuren het onlangs by die Lichtenburg Kankerkliniek gaan kuier en die personeel en pasiënte daar heerlik bederf.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 01 Julie 2021 uitgawe