Coligny ook in geel getooi

Posted in Gemeenskap

As jy Coligny binne-ry begroet bome met geel lap getooi jou en word jy herinner dat daar altyd Hoop sal wees te midde van moeilike omstandighede. Die Noordwester het verlede week berig dat verskeie “geel bome” reeds in Lichtenburg te sien is, maar hierdie week ook opgemerk dat Coligny ook deelneem aan die inisiatief.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 16 Julie 2021 uitgawe