Bakerville sê dankie

Posted in Gemeenskap

Lichtenburg Verkoophoekie het voor Kersfees hul Bakerville Kersprojek geloods en die kospakkies is op 22 Desember 2021 aan 40 gesinne daar oorhandig. Groot dank aan elkeen wat betrokke was en harte verbly het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Januarie 2022 uitgawe