Aftreeoord ontvang groot geskenk
NOORDWESTER – DELAREYVILLE - Huis de la Rey, ‘n bekende aftreeoord in Delareyville het ‘n onverwagse meevallertjie gekry toe AfriForum twee 5 000 liter watertenks aan hulle geskenk het.
Om die volle storie te lees, lees bladsy 8 van ons 10 Julie 2015 uitgawe.