Noordwes nou Bokone Bophirima?

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Dit wil voorkom, volgens burgerregte-organisasie AfriForum, dat die Noordwes se naam “eensydig” na Bokone Bophirima, die Tswana-vertaling van die provinsie se naam, verander is. 

Om die volle storie te lees, lees bladsy 5 van ons 19 Junie 2015 uitgawe.