Lichtenburg Dierewelsyn benodig bou material!

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Lichtenburg Dierewelsyn het nou met ‘n blink idée vorendag gekom en dit is om die “huis-geriewe” vir die diere te vergroot en meer van die arme weggooi diere te kan akkommodeer.