Groot eer vir skoolhoof!
NOORDWESTER - LICHTENBURG - ‘n Groot eer het die hoof van Hoërskool Lichtenburg, mnr. Dawie Mathee te beurt geval toe hy onlangs verkies is tot voorsitter van Luiperds Skole Rugby.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 November 2017 uitgawe