Kleutergeluk Pre-Primêr se Graad R klassie van 2017
Kleutergeluk Pre-Primêr se Graad R klassie van 2017 het onlangs hul gradeplegtigheid gehad en die skool het hulle baie sterkte vir die Laerskool toegewens! Hulle is voor Phoebe Lottering, Marli Jacobs, Micke Potgieter, Johanet Schutte, Iané van Wyk, Anzelle Swanepoel, en Hanlea Kraft. Agter staan Adriaan van der Walt, Reinhardt Schulenburg, Reynhardt Els, Steyn du Toit, Justin Kearney, Wiehann van Aswegen en William Botha. Baie sterkte met die “groot” skool julle!