Kom ons kuier saam by Hoërskool Coligny!

Posted in Skole

NOORDWESTER - COLIGNY - Daar is ‘n groot makietie op die agenda vir Coligny na die 1978 matrieks besluit het om hulle reünie vanaf 9 tot en met 11 Februarie 2018 aan te bied.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Januarie 2018 uitgawe