Vonkie verwelkom Liggies!

Posted in Skole

Op sy eerste skooldag by Laerskool Lichtenburg is Bernard Geldenhuys begroet met baie vriendelike gesigte maar hy het dadelik tuis gevoel by Vonkie en sien uit saam met die res van die Graad 1 maatjies na ‘n skooljaar vol nuwe uitdagings en opwinding.