Skool trots op atlete!

Posted in Skole

Laerskool Coligny is baie trots op hul atlete wat puik presteer het tydens die Sub-Distrik byeenkoms en wat ingesluit is in die Sub-Distrik span wat op 23 Februarie aan die Distrik byeenkoms sal deelneem.

Voor is Donwill Isaacs, Realebogo Matshogo, Vusi King en JC Christie. In die middel is Karabelo Kgamanyana, Keenan Botha, Tlotlo Mongwegi, Tshiamo Menwe, Monique du Toit en mnr. Oelof Vorster (hoof), wat hulle vergesel het. Agter staan Olerato Lekawa, Tiaan Booysen, Realeboga Ramatshoele, Tshireletso Potsane, Remo Kgutledi en Remo Thango. Baie geluk, die skool is trots op julle!