Hoërskool besoek Driehoek

Posted in Skole

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Hoërskool Lichtenburg se Hart en Hande groep onder leiding van me. Lizane Zandberg, het op Vrydag, 1 Maart besoek afgelê by Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark om Lichtenburg se ondersteuning te wys na die tragedie wat hulle onlangs in Februarie ervaar het tydens ‘n fratsongeluk by die skool waar leerders oorlede is en in die hospitaal opgeneem is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 15 Maart 2019 uitgawe