Wen finaal

Posted in Skole

Die BFS Redhawks van Hoërskool Zeerust het verlede naweek die LRU Middelskole Finaal gewen toe hulle Wolmaransstad met 31 – 24 gewen het.

Hulle is (voor) S. Ndlovu, T. Nkga, G. Bhine, S. Williams, O. Letlape, ST Malan (kaptein), J. Scheepers (MOTM), G. Makgoba, K. van Rooyen, J. Dala, E. Oosthuizen en P. Makinita. Agter is mnr. P. Kruger (afrigter), mnr. W. van der Westhuizen (Hoof), J. Thale (onder-kaptein), L. Eyman, P. Tshelane, H. Pretorius, D. Botes, M Mtombo, C. Brunido, H. Scheepers, D. Cocklin, S. du Preez, T. Mans, K. Fourie, Me. E. Botha (spanbestuurder), A. Schutte (tegnies) en mnr. A. Swart (afrigter).