Rooi Skool uit die blokke!

Posted in Skole

Laerskool Burgersdorp se nuwe Graad 1 maats was baie opgewonde om  hul skoolloopbaan by die Rooi Skool te begin. Hier sien die maatjies dat dit vetpret is om ‘n Graad 1 maatjie te wees en kom hul elke dag vol opwinding skooltoe. 
Om die volle storie te lees, kyk na ons  31 Januarie 2020 uitgawe