Kaalvoet Kielieklas vir leerders

Posted in Skole

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Laerskool Lichtenburg is baie trots op hul splinternuwe buitelug klas, die Kaalvoet Kielieklas, waar die grondslagfase leerders heerlik buite kan skoolgaan.

Om die volle storie te lees, kyk na ons  20 Maart 2020 uitgawe