Uitslae van Classic Clash

Posted in Skole

Verlede naweek het Hoërskool Lichtenburg tydens die FNB Classic Clash te staan gekom teen spanne van Hoërskool Klerksdorp. Die eerste Seunshokkiespan wen 1 – 0  en ‘Man of the match’ was Bernardo Hefer/ Izak Kriel /Franco Olivier en Nadeem van Niekerk. Die Blou Masjien verloor 23 -22 en die ‘Man of the match’ was Meyers Olivier. Op die foto oorhandig die hoof van Hoërskool Lichtenburg, mnr. Dawie Mathee die trofee aan die eerste seunshokkiespan kaptein, Izak Kriel.

 Verlede naweek het Hoërskool Lichtenburg tydens die FNB Classic Clash te staan gekom teen spanne van Hoërskool Klerksdorp. Die eerste Dogtershokkiespan wen 8 – 0. Die ‘Man of the match’ was Inge Seymore en Arne Mouton. Die eerste Netbalspan verloor 36 – 20 en die ‘Man of the match’ was Ezilna Coetzee. Op die foto oorhandig die hoof van Hoërskool Lichtenburg, mnr. Dawie Mathee die trofee aan die eerste dogtershokkiespan kaptein, Lienki Carroll.