School Safety Campaign at Biesiesvlei

Posted in Skole

NOORDWESTER – BIESIESVLEI – On 12 February 2020 Biesiesvlei SAPS in partnership with the Community Policing Forum visited Tshiamelo Primary School to conduct a School Safety Campaign. The objective of this Campaign was to educate learners about bullying, gangsterism, theft and substance abuse.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  28 Februarie 2020 uitgawe

Rooi Skool uit die blokke!

Posted in Skole

Laerskool Burgersdorp se nuwe Graad 1 maats was baie opgewonde om  hul skoolloopbaan by die Rooi Skool te begin. Hier sien die maatjies dat dit vetpret is om ‘n Graad 1 maatjie te wees en kom hul elke dag vol opwinding skooltoe. 
Om die volle storie te lees, kyk na ons  31 Januarie 2020 uitgawe

Overland treat kids

Posted in Skole

Overland Lichtenburg staff spend Mandela Day on 18 July 2019 with Thuto Mmelegi Primary School in Coligny and  Makgwe Primary school in Bodibe, to treat the grade R’s and grade 1’s with delicious treats. 
Om die volle storie te lees, kyk na ons  26 Julie 2019 uitgawe

Burgersdorp trots op prestasies

Posted in Skole

Laerskool Burgersdorp se senior koor, onder leiding van Hannelie Conradie, het Goud behaal tydens die ATKV Applous se Streeksfees te Potchefstroom op 7 Mei. Die koor bedank ook hul instrumentaliste.