Spesiale Skool presteer!
Baie geluk aan die volgende Top 5 leerders van Coligny Spesiale Skool wat baie goed presteer het in die 1ste kwartaal.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 03 Mei 2019 uitgawe
Drie atlete wen medaljes
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Twaalf van Hoërskool Lichtenburg se atlete het tydens die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die SA Atletiek Kampioenskappe in Port Elizabeth. Drie atlete het medaljes gewen in hul onderskeie items tydens die byeenkoms.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 05 April 2019 uitgawe
Hoërskool besoek Driehoek
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Hoërskool Lichtenburg se Hart en Hande groep onder leiding van me. Lizane Zandberg, het op Vrydag, 1 Maart besoek afgelê by Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark om Lichtenburg se ondersteuning te wys na die tragedie wat hulle onlangs in Februarie ervaar het tydens ‘n fratsongeluk by die skool waar leerders oorlede is en in die hospitaal opgeneem is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 15 Maart 2019 uitgawe