Sterkte Le-ann!

Posted in Skole

Le-ann Bezuidenhout, ‘n leerder van Laerskool Coligny is verkies om  Saterdag aan die Noordwes Netbalproewe te Potchefstroom deel te neem. Die skool en gemeenskap is baie trots op haar!

“Our Save Haven” naskool groep

Posted in Skole

Die groepie kinders wat hulself op die mat tuisgemaak het  is van “Our Save Haven” naskool groep in Coligny. Sowat 20 kleuters het die oggend lekker saamgespeel asook so bietjie tussen  in iets geleer. By hulle was Thembisa Acelu die “caretaker” om seker te maak alles verloop vlot. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 April 2018 uitgawe