Big Brag atletiek was groot pret!

Posted in Skole

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Op Donderdag, 15 Februarie het die “Big Brag Atletiek” by Hoërskool Lichtenburg plaasgevind en dit was ‘n heerlike aand waar die atlete wat tydens die Interhoër vir die skool se onderskeie aflosspanne deelgeneem het, bekendgestel is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 23 Februarie 2018 uitgawe

 

Skoolmeisie maak opslae met digbundel

Posted in Skole

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die digbundel van Rebaji Rebaone (14) wat op 25 Januarie vanjaar deur ‘n Britse uitgewer uitgereik is, maak vinnig opslae in die buiteland. Sy is ‘n leerling van Hoërskool Lichtenburg en in Mahikeng gebore.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 16 Februarie 2018 uitgawe