Bernard Grobler, ‘n graad 12 leerling van die CVO Skool Lichtenburg het hierdie groot aantal trofeës ontvang tydens die skool se onlangse prysuitdeling.

Posted in Skole

Bernard Grobler, ‘n graad 12 leerling van die CVO Skool Lichtenburg het hierdie groot aantal trofeës ontvang tydens die skool se onlangse prysuitdeling. Hy is aangewys as die Dux leerling vir Gr.12, Veelsydigste seun, Sportseun asook Beste Krieketspeler. Hy het ook vaktrofeë ontvang vir Afrikaans, Engels, Wiskunde, Wetenskap, Rekeningkunde , Biologie asook ‘n trofeë vir  literêre werk by die BCVO se kunstefees en vir Engelse Redenaars. Baie geluk Bernard dis voorwaar prestasies om op trots te wees!