Hart-en Hande Uitreik

Posted in Skole

By Hoërskool Lichtenburg is die welsyn van ander baie belangrik. Die Hart-en-Hande Uitreik het ‘n kompetisie onder die registerklasse geloots om nie-bederfbare produkte vir die koskas te skenk.

To read the full story, read our 15 September 2017 issue.

 

Lentedag by Hoërskool Lichtenburg

Posted in Skole

Hoërskool Lichtenburg het Vrydag, 1 September behoorlik Lentedag gevier met lekker lawwe helder kleurige uitrustings. Die geld wat met die dag ingesamel is, het ‘n groot hupstoot vir die Hart-en-Hande Uitreikaksie se koskas gegee. Baie dankie vir elkeen se bydrae!

Shukran Primary School

Posted in Skole

The English speech competition winners at Shukran Primary School is front Remofilwe Mosimane, Zayyaan Dada, Tendai Mangadi. Back: Humaira Vahora, Zainab Ismail and Hasma Ahmed. Congratulations you made us proud!!