‘n Ware Goliat pampoen!

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Vanjaar se wenpampoen van die jaarlikse Goliat van Gat-pampoenkompetisie het die skaal op ‘n ongelooflike 790 kg laat kreun en was ook dubbeld so swaar soos verlede jaar se wenpampoen wat 420 kg geweeg het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  26 Maart 2021 uitgawe

Uitreik na kerk

Posted in Gemeenskap

Die Lichtenburg SAPD en GPF (Gemeenskapspolisiëringsforum) het onlangs tydens ‘n uitreikingsaksie die AGS Kerk in Blydeville besoek om hande te vat met die gemeenskap. Op die foto’s is van die kerkgangers en die polisie tydens die besoek.

Reinigingsmiddels uitverkoop na virus

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Handreinigingsmiddels, chirurgiese handskoene en handreinigingslappies vlieg van die rakke af vandat die eerste bevestigde gevalle van die gevreesde nuwe koronavirus bekend as Covid-19 in Suid-Afrika aangemeld is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons  13 Maart 2020 uitgawe

Chamber must prioritise unity

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – MAHIKENG - The NWCoCI has, at the Annual General Meeting that was held last week, decided to prioritise unity amongst all business people in the province as the only way to improve growth in the North West Province.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  06 Maart 2020 uitgawe