1ste Laan inwoners beveilig hul omgewing
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die inwoners van 1ste Laan het besluit dat hulle na die talle inbrake wat daar plaasgevind het, en die gepaardgaande vergiftiging van huisdiere, die veiligheid in en om hulle op te skerp soos ook berig in ‘n vorige uitgawe van die Noordwester.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Augustus 2016 uitgawe