Alzheimer-afdeling vir SAVF Lichthuis

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die SAVF Lichthuis is tans besig om ‘n afdeling vir persone wat aan Alzheimers (dementia) ly, in te rig. Die afdeling sal 24 uur per dag deur ‘n verpleegster beman word en die persone in die afdeling sal deurentyd besig gehou word en motories en sensories gestimuleer word en met menswaardigheid versorg word.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 Julie 2016 uitgawe

Koue bring nood

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die House of Hope van Manna Prins wat in Blydeville behoeftige mense bystaan het weer dringend die hulp van die gemeenskap nodig.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 Junie 2016 uitgawe

Ontdek die unieke Magaliesberg Biosfeer

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Ons lesers vind in hierdie uitgawe van die koerant ‘n unieke bylaag oor die asemrowende en selfs meer unieke Magaliesberg Biosfeer Reservaat - ‘n toerismeparadys in die Noordwes-provinsie en een van slegs agt gebiede in Suid-Afrika en 650 wêreldwyd, wat deur die “United Nations Educational, Scientific and Cultural Organization” (UNESCO) as Wêreld-erfenisterrein verklaar is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 Junie 2016 uitgawe