Groot asseblief – kom ons verleen hulp!

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Vanmiddag gaan ek huistoe met my motor, rek my genoegsaam tuis uit op my gemakstoel, trek die dagblad nader en begin lees.
Kort daarna daag my vrou van haar werk af op, en sy volg ook min of meer dieselfde roetine, behalwe dat ons eers ‘n bietjie gesels, ‘n koppie tee drink, buite toe stap en op die voorstoep gaan sit en ontspan.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Mei 2016 uitgawe

Verwerping van voorstelle vir skokkende verhogings van munisipale tariewe

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Tydens ‘n vergadering gehou op 21 April 2016 in die Lichtenburg Stadsaal vir openbare deelname van inwoners van wyk 5 en 6 ( Lichtenburg en Burgersdorp) wat net deur enkelinge bygewoon is , is ‘n mosie van verwerping ingestel teen konsepbegrotingvoorstelle van Ditsobotla Munisipaliteit wat skokkende verhogings van sekere tariewe voorstel en onbekostigbaar vir talle inwoners sal wees sou dit aanvaar en implementeer word.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 Mei 2016 uitgawe