Bakerville skoolkinders in nood!

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Skoolkinders van Bakerville, buite Lichtenburg ondervind vervoerprobleme na skole in Lichtenburg en kan baie dae glad nie in die dorp kom om skool by te woon nie en van hulle moes al noodgedwonge ryloop tot in die dorp!

Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 April 2016 uitgawe