Landswye gebedsaksie vir Suid-Afrika
NOORDWESTER – LICHTENBURG – “United Prayer 4 South Africa” is die grootste gebedsaksie van sy soort vir ons mooi land Suid-Afrika en word vir Sondag, 28 Februarie 2016 beplan om 14:00 tot 15:00 op die paviljoen van Hoërskool Lichtenburg.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Februarie 2016 uitgawe
ICH skenk R1-miljoen se voer vir droogtehulp
NOORDWETER – LICHTENBURG - Die multinasionale maatskappy Industrial Commodities Holdings (ICH), van Johannesburg, het R1-miljoen se droogtehulp-voer aan boere geskenk wat met hul vee om oorlewing veg.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Februarie 2016 uitgawe
Bakwena delivers millions of litres of water
NOORDWESTER – SWARTRUGGENS – The Bakwena N1/N4 Toll Concessionaire has delivered more than 3 million litres of water to the people of Swartruggens since November 2015.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Februarie 2016 uitgawe
Jack Parow Vrydag in Rustenburg
Jack Parow tree op by Raasblaar Pub and Grill - 29 Januarie 2016. Jack Parow deel die verhoog met Hans Drommedaaris /Liza Lore en AJ & Band. Bring jou eie kampstoel of huur ‘n stoel teen R10.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Januarie 2016 uitgawe