Droogterampfonds gestig
NOORDWESTER - LICHTENBURG - Die huidige droogte gepaardgaande met hoë temperature is een van die ergste natuurrampe die afgelope 20 jaar. Die gevolge van die droogte het ‘n negatiewe impak op die ekonomiese oorlewingsvermoë van talle boere, wat ook direkte korttermyngevolge soos voedseltekorte vir landelike gemeenskappe en spesifiek ook vir boere en plaaswerkergesinne kan meebring.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Januarie 2016 uitgawe