Melkmark stort in duie
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Verlede naweek het ‘n plaaslike melkaankoper sowat 1800 liter vars melk aan inwoners in Lichtenburg verniet weggegee omdat die mark van melk in duie gestort het en daar duisende liter oorskotmelk in die mark is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 4 September 2015 uitgawe