Gemeenskappe moet eie veiligheid verseker

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – “Die SAPD kan nie meer vertrou word om misdaad in Suid-Afrika na behore te beveg nie, daarom sal AfriForum gemeenskappe regoor die land mobiliseer om na hul eie veiligheid om te sien”……dit is een van 15 mosies wat by AfriForum se Nasionale Kongres deur meer as 400 afgevaardigdes geneem is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 September 2015 uitgawe

Melkmark stort in duie

Posted in Gemeenskap

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Verlede naweek het ‘n plaaslike melkaankoper sowat 1800 liter vars melk aan inwoners in Lichtenburg verniet weggegee omdat die mark van melk in duie gestort het en daar duisende liter oorskotmelk in die mark is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 4 September 2015 uitgawe