Sanparke Ereveldwagters – kom word deel!
NOORDWESTER – LICHTENBURG – SANparke Ereveldwagters het ‘n ryk geskiedenis en Lichtenburg val onder die Bankenveld streek wat in Potchefstroom gesetel is. Die streek van die SANParke Ereveldwagters wil graag ‘n Junior groep vir Lichtenburg en omgewing op die been bring.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Januarie 2020 uitgawe