Geliefde hoof sê totsiens
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Mnr. Wilhelm Steenkamp, hoof van Laerskool Burgersdorp groet op 30 Augustus 2019 (vandag) sy geliefde leerders, personeel en die gemeenskap van Lichtenburg. Hy tree af na 26 jaar as hoof van die skool en verhuis in Desember na Stilbaai saam met sy vrou Elizé.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 30 Augustus 2019 uitgawe
Operasies uitgevoer om groei te verbeter
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Lichtenburg Polisie het onlangs ‘n Ekonomiese aansporingspakket operasie asook Fiela 2 in Lichtenburg uitgevoer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 23 Augustus 2019 uitgawe
Afrisam encourage local girls to come out to play
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Ditsobotla Local Football Association (DIFLA) have launched the U/ 15 School Girls League in partnership with Afrisam.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 09 Augustus 2019 uitgawe
Plaaslike koffiewinkel ontvang toekenning!
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Toeka Deli en Koffiewinkel is vanaf 9 Julie 2018 onder nuwe bestuur van Charl Haasbroek en Susan Haywood, wat saam ‘n gedugte span uitmaak.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 02 Augustus 2019 uitgawe