Straat voor skool opgeknap
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Afriforum-tak in Lichtenburg en die CVO Skool Lichtenburg het op Vrydag, 3 Mei 2019 die straat en parkeerarea voor die skool opgeknap. Randstene, stippellyne, partkeerstrepe en twee spoedhobbels is uiteindelik nuut geverf.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 Mei 2019 uitgawe