Nuus
Organisation do good work
The community of Deelpan, who were severely effected by floods in the past months was very happy about the donations they received from the Nakedi Yameso Foundation under the leadership of Tshepi Phillips. The Nakedi Yameso Foundation is a NPO registered with the Department of Social Development that engage in various programmes to encourage and stimulate economic activity amongst women and victims of gender based violence.
DORWO vroue kuier tussen verfkwaste
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Dorwo VLU vroue het die koue trotseer en op 14 Junie “Die Pottery Café” in Potchefstroom besoek. Die vroue van die Café het die voorbereiding en verskilllende verftegnieke van artikels aan die vroue verduidelik, en daarna het die verfkwaste behoorlik gewerk om artikels wat gekies is, te verf. Tussen die verfwerk deur, is daar heerlik gekuier en koffie en tee gedrink.
Disfunksionele munisipaliteite op vergadering bespreek
NOORDWESTER – LICHTENBURG – “Ons munisipaliteite is disfunksioneel. Ons dorpe is vuil, onversorg en gevaarlik. Sal dit help om net daaroor te kla? Nee, natuurlik nie. So sê Sakeliga. Die Sakeliga het op 14 Junie by NWK se Opleidingsentrum met gemeenskapslede van Lichtenburg en Vryburg vergader om oplossings te soek vir die probleme.
CVO leerders hang aan polisie se lippe!
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Entoesiastiese Graad R tot graad 7 leerders van die CVO Skool Lichtenburg het verlede week lede van die SAPD in Lichtenburg by hul skool verwelkom. Luitenant-kolonel Olivier, sersant Maibi, adjudant offisier Nortman en van die Misdaadvoorkomingskantoor, Nolitha Ngisi (‘intern’) was deel van die bewusmakingsveldtog.