NWK Graanmark oorsig: 27 Oktober tot 01 November 2017

Posted in Landbou

NOORDWESTER - LICHTENBURG – NWK het die volgende inligting aan die Noordwester voorsien betreffende die graanmarkte en pryse:

Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Desember 2017-lewering verhandel opwaarts op $3,47 teenoor verlede week se $3,46 per skepel. Die oes is 70% gestroop tenoor verlede jaar se 83%. Sojaboonpryse in die VSA vir Dec 2017-lewering is hoër op $9.87 per skepel, vanaf $9.76 per skepel verlede week. Die oes is 90% gestroop tenoor verlede jaar se 91%. Wisselkoers van die Rand teenoor die VSA Dollar.