NWK Graanmark oorsig: 18 tot 24 April 2018

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die volgende inligting is deur NWK aan die Noordwester voorsien ter inligting van ons lesers: Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Maart 2018-lewering verhandel afwaarts op $3,77 teenoor verlede week se $3,81 per skepel.