NWK Graanmark oorsig: 20 September tot 26 September 2018

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Sep 2018-lewering verhandel opwaarts op $3.63 teenoor verlede week se $3.44 per skepel. Sojaboonpryse in die VSA vir Sep 2018-lewering is hoër op $8.51 per skepel, vanaf $8.15 per skepel verlede week.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 28 September 2018 uitgawe