NWK Graanmark oorsig: 27 September tot 3 Oktober 2018

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Okt 2018-lewering verhandel opwaarts op $3.68 teenoor verlede week se $3.63 per skepel.  Sojaboonpryse in die VSA vir Okt 2018-lewering is hoër op $8.67 per skepel, vanaf $8.51 per skepel verlede week.

To read the full story, read our 05 Oktober 2018 issue.